Kersfees sluip vinniger nader as wat jy wil erken, en hoewel jy dalk nog ‘n duisend dinge moet doen voor die feesseisoen aanbreek, gaan Innibos dit vir jou maklik maak....
Here comes the highlight for every culture and music lover’s social calendar – the Innibos National Arts Festival 2025, which is taking place from 3 – 5 July, in Mbombela...
Talle skrywers, joernaliste en lesers se paaie lei binnekort na Kaapsehoop wanneer die tweede Innibos Boekenaweek van 30 Augustus tot 1 September op dié bergdorp in Mpumalanga gehou word. ’n...
Sowat 75 000 besoekers het vanjaar by die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees se feestafel van 27 tot 30 Junie in Mbombela aangesit. Sandra Jacobs, media- en bemarkingsbestuurder van Innibos, sê...
Boek- en kunsliefhebbers kan vanjaar pitkos kry by Innibos Kunstefees se ATKV-Kuns- en Boeke-oase met topskrywers wat die fees bywoon. RSG-luisteraars kan ook kom “radio kyk” wanneer bekende omroepers van...
’n Heerlike keuse van komedie om die gemoedere te lig is te sien by Innibos Kunstefees vanjaar. Innibos is van 27 tot 30 Junie in Mbombela. Hospitale en wat daarmee...
Innibos-feesgangers hoef nie te wag vir elke aand se superkonsert op die hoofverhoog nie, maar kan sommer vroegdag reeds lekker in die feesgees kom. Die Innibos Kunstefees in Mbombela is...
Van die room van Afrikaanse akteurs is vanjaar op die verhoog by die Innibos Kunstefees en Laevelders wat uitgehonger is vir goeie, komiese en meesleurende toneelstukke kan uit van die...
Vanjaar bied Inibos musiekteater aan met van langpadtroebadoers, ’n skouspel in die Sudwala-grotte en ’n boy band soos van ouds tot van die beste sangers en akteurs vir woord en...
Dian Rodgers van Laerskool laeveld het vanjaar die Innibos-t-hemp-kompetisie vir Laerskole gewen met sy ontwerpkonsep. Die driebeenpot wat oorkook met musieknote het die beoordelaars beïndruk! Baie geluk Dian! Geniet jou...
Die ATKV-Kuns- en Boeke-oase by Innibos is vanjaar opnuut die toevlugsoord vir lesers en liefhebbers van die skone kunste ná ’n afwesigheid verlede jaar. Verskeie boekgesprekke word elke dag by...
Teatergangers wat lank reeds uitgehonger is vir goeie toneelstukke kan maar hulle sit kry vir vanjaar se keurspyskaart tydens Innibos Kunstefees, waaronder vier debuutstukke. Daar is dramas wat jou sal...
In Junie hierdie jaar vertrek bekende sanger en liedjieskrywer Elvis Blue op die avontuur van ‘n leeftyd, met die oog daarop om jou aandag te trek! Vanaf 1 Junie sal...
Innibos 2024 vind van 27 tot 30 Junie in Mbombela plaas. Stadig maar seker word al die bestanddele bymekaar gekry vir ’n feestelike Wenresep van toneel, musiek, kuns en boeke....
Art Exhibition: Son of a shopfitter ATKV-Kuns- en Boeke-oase (Nelspruit Laerskool Kultuursentrum) Tuesday 25th June – Saturday 29th June Walkabouts: Thursday, 27 June 10:00 and 14:30; Friday 28 June 10:00;...
Innibos Feesdigter Johan Myburg Johan Myburg is op 17 Julie 1957 in Pietersburg (vandag Polokwane) in Limpopo gebore. Johan bring sy studentejare deur op Potchefstroom, waar hy in die teologie...
16 Jaar gelukkig getroud! Ons Valentynsdag- wenners het mekaar al in 2007 by Innibos ontmoet. In 2007, Smokie was the main performer at Innibos. I visited Innibos every day during...
Na ʼn afwesigheid van 4 jaar is die boeke-crawl weer terug op die Innibos spyskaart. Hierdie produksie was een van Innibos se wenresepte en die kaartjies daarvoor was elke jaar...
Vir liefhebbers van kuns en boeke is die ATKV Kuns- en Boekeoase net die plek om tydens die fees te besoek. By die pragtige Kultuursentrum van Nelspruit Laerskool word daar...
Die Innibos-feesterrein by Bergvlam Hoërskool in Mbombela (Nelspruit) is vanaf 27 tot 30 Junie die besige hartklop van die fees. Of jy nou 5 of 85 jaar oud is, by...
Die tafel vir die Innibos Produksieprogram is hierdie jaar gedek met uitsonderlike en interessante vertonings wat in ieder en ʼn elk se smaak sal val. Hier is ʼn paar lusmakertjies!...