Innibos

Laerskoolkinders T-hemp kompetisie

Kompetisie sluit 31 Mei 2024

T-hemp kompetisie

Frikkie, die Innibos vlieënde vlakvarkie, Frakadelletjie, sy kleinnefie en Zippy die towernar het die afgelope twee weke ’n tikkie teater en pret na verskeie Laerskole in die Nelspruit omgewing gebring. Hulle het ook die Wild en Wakker T-hemp kompetisie bekendgestel.
 
Scroll to Top