Bestuur

Innibosbestuur woeker om die sukses van die fees te verseker. Met harde werk en innoverende denke sorg hulle dat die fees vars en relevant bly.

Foto’s: Jacques Schutte

Sandra Jacobs - Bemarkingsbestuurder
Andy Lubbe - Feesbestuurder
Alison Linde - Uitstallers
Adelene Niehaus - Kunstenaars
Philna Scholtz - Produksies
Pippa Botha - Borge
Mariolise le Roux - Bemarking en projekte
Annemarie van der Walt - Boeke
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?