Die beste band in die wêreld ooit, ek sweer.
Die beste band in die wêreld ooit, ek sweer. Kontemporêr Met Ricus de Beer, Ryno Velvet , Regardt Scheepers. Die produksie, wat gelei word deur die Radioraps- en Ryno Velvet- kampe is enig in sy soort. Rikus, bekend as Johnathan van Radioraps het na ‘n 2 jaar blaaskansie besluit om weer op die planke te…
