Innibos hoofverhoog kunstenaarbekendstelling Dis GROOT, dis LOUD, dis LEKKER!
Innibos hoofverhoog kunstenaarbekendstelling Dis GROOT, dis LOUD, dis LEKKER! Maak reg vir ’n Innibosfees só lekker, selfs jou groottoon gaan ’n sokkie wil gooi! Innibos 2025 is hier om jou te laat bons, skree, skater en saamsing tot jou stembande ingee! Drie aande van pure musiekmagic wag op jou en as jy dit mis, gaan…
