Toyota Innibos vereer by die Media Awards
Toyota Innibos het ’n Top 3-posisie in die kategorie Best Digital Media Placement by die Media Awards behaal – ’n prestasie waarop ons besonder trots is! Innibos is ook in die volgende kategorieë genomineer: Dit was ’n groot voorreg om hierdie besondere geleentheid by die SunBet Arena in Pretoria by te woon. Kunstenaars soos Loren…
