Vlerksleep
Vlerksleep KOMEDIE Met Bertha le Roux-Wahl, David James, Elma Potgieter, Richard van der Westhuizen Ons almal was seker al op ’n toe-oog afspraak en weet presies hoe aaklig dit kan wees. TVrealiteitsreekse dwing bekendes om in der waarheid op blinde afsprake te gaan en dis dit dan vir die wêreld op as “vermaak”. Peter Quilter vat raak met Vlerksleep, want hy het daarin geslaag om ’n moeilike onderwerp baie komies aan te bied. Dit is vars en skreeusnaaks en ons almal kan op ’n manier daarmee identifiseer, want ’n toe-oog-afspraak is 99% van die tyd nie baie geslaagd nie. Quilter verstaan die dilemma en met sy komiese skryftalent skep hy ’n skreeusnaakse komedie wat vir baie lekker lag in die teater gaan sorg. In Afrikaans vertaal deur Frans Swart. Produksie Inligting Skrywer: Peter Quilter, vertaal deur Frans Swart Regie: Frans Swart Gradering: Geen Gesin Venue: Nelspruit Hoërskool Ouditorium Tydsduur: 98 min Prys: R195 Koop Kaartjies Koop Kaartjies







