2026 Programme

feesterrein
Dagprogram
Konserte, kuierteaters, Woelwaters, Boeke-oase, kuns, leefstyl en meer, alles in een program.
teater
Produksie-program
Ontdek ’n wêreld van drama, komedie, musiekteater en produksies wat vanjaar deel vorm van Toyota Innibos 2026.
feesterrein
Feesterrein-program
Bou jou perfekte Innibos-ervaring met ’n wye verskeidenheid verhoë, aktiwiteite en feesoomblikke regoor die terrein. Alles hiervan is deel van jou dagkaartjieprys en reeds ingesluit.
Kuierverhoë
Mopani-Verhoog program
Ontspan in die Wingerd Kuiertuin met ligte vermaak, gesprekke, musiek en gesellige kuiergeleenthede vir die hele familie.
Kuierverhoë
Cell C-Verhoog program
Geniet opkomende gunstelinge, gevestigde kunstenaars en lekker musiek wat die feesatmosfeer die hele dag aan die gang hou.
boma-kuierteater
Laevelder Boma-kuierteater program
Van vermaak en gesprekke tot inspirerende stories en bekende gesigte. Die Laevelder Boma-Kuierteater bring elke dag iets nuuts om te geniet.
woelwaters
Woelwaters program
Die kleinspan se fees is ook IN! Ontdek al die shows, stories, musiek en pret wat Woelwaters hierdie jaar bied.
boeke
ATKV-Boek-Oase program
Boeke, stories en gesprekke is IN! Kom kuier saam met skrywers, denkers en boekliefhebbers in die ATKV-Boek-Oase.
Kuierverhoë
kykNET-Verhoog program
Van akoestiese optredes en kuiermusiek tot spesiale konserte en unieke samewerkings. Hier gebeur altyd iets besonders.