Topskrywers kom gesels op Kaapsche Hoop by Toyota Innibos se Boekenaweek 2025
Topskrywers kom gesels op Kaapsche Hoop by Toyota Innibos se Boekenaweek 2025 Marita van der Vyver is een van verskeie topskrywers wat haar jongste boek in die Laevel bekend stel tydens Toyota Innibos se Boekenaweek op Kaapsche Hoop. Dit word die naweek van 29 tot 31 Augustus gehou in die kapel by Silver Mist Gastehuis…
