Speel lag-lag klaar met al die sorge en stres by Innibos
’n Heerlike keuse van komedie om die gemoedere te lig is te sien by Innibos Kunstefees vanjaar. Innibos is van 27 tot 30 Junie in Mbombela. Hospitale en wat daarmee gepaard gaan, is geen grap nie, maar soms is ’n skaterlag of meer ’n dag presies wat nodig is om weer beter te voel. Die…
