Die Impak van die Innibos Opvoedkundige Trust in die Laeveld
Die Innibos Opvoedkundige Trust is ’n kern-maatskaplike ontwikkelingsinisiatief van die Innibos Nasionale Kunstefees, wat daarop gemik is om toegang tot gehalte-onderrig vir talentvolle, maar minderbevoorregte leerders uit die groter Mbombela-gebied moontlik te maak. Die Trust voorsien beurse aan hoërskoolleerders om goedgekeurde hoërskole in die Laeveld by te woon. Hierdie beurse dek skool- en koshuisgelde, wat […]
Die Impak van die Innibos Opvoedkundige Trust in die Laeveld Read More »








