Similar Posts
Laerskoolkinders T-hemp kompetisie
Dian Rodgers van Laerskool laeveld het vanjaar die Innibos-t-hemp-kompetisie vir Laerskole gewen met sy ontwerpkonsep. Die driebeenpot wat oorkook met musieknote het die beoordelaars beïndruk! Baie geluk Dian! Geniet jou pryse!
Buskers
Die Innibosfees vloei tot binne-in i’langa Mall! Vars by Innibos vanjaar is opwip-kunstenaars wat by die Innibos feesterrein by Hoërskool Bergvlam sowel as i’langa Mall gaan optree. ʼn Verskeidenheid straatkunstenaars van AfrodizzyActs Entertainment gaan optree om ʼn feestelike atmosfeer te skep. Daar gaan op stelte geloop word, jongleurs wat talle kegels en balle in die…
’n Toneelfees van debute by Innibos 2024
Teatergangers wat lank reeds uitgehonger is vir goeie toneelstukke kan maar hulle sit kry vir vanjaar se keurspyskaart tydens Innibos Kunstefees, waaronder vier debuutstukke. Daar is dramas wat jou sal laat nadink oor verlies, verhoudings op verskeie vlakke en berusting, terwyl die komedies vir welkome verligting verskaf, hoewel dit steeds heelwat stof tot nadenke bied….
Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees kondig nuwe hoofborg aan
Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees kondig nuwe hoofborg aan Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees is trots om Toyota Suid-Afrika as nuwe hoofborg aan te kondig. Hierdie vennootskap is meer as net ‘n samewerking – dit is ‘n samesmelting van gedeelde waardes, ‘n passie vir kultuur en ‘n liefde vir lekker dinge. Toyota staan vir betroubaarheid, deursettingsvermoë…
Innibos hoofverhoog kunstenaarbekendstelling Dis GROOT, dis LOUD, dis LEKKER!
Innibos hoofverhoog kunstenaarbekendstelling Dis GROOT, dis LOUD, dis LEKKER! Maak reg vir ’n Innibosfees só lekker, selfs jou groottoon gaan ’n sokkie wil gooi! Innibos 2025 is hier om jou te laat bons, skree, skater en saamsing tot jou stembande ingee! Drie aande van pure musiekmagic wag op jou en as jy dit mis, gaan…
Innibos-span gee terug aan Care for Wild
Innibos-span gee terug aan Care for Wild Die Innibos-span het onlangs die voorreg gehad om Care for Wild Rhino Sanctuary te besoek, ’n organisasie wat ongelooflike werk doen om ons renosters en natuurlike erfenis te beskerm. As deel van hul besoek het die span vellies en T-hemde aan die toegewyde Care for Wild-span oorhandig, as…

