Similar Posts
Uitsoekprodukte en kos van topgehalte by die Bosmôl!
Elke jaar word die gronde by Bergvlam Hoërskool omskep in ʼn feestelike terrein waar feesgangers na hartelus hulle kooplus kan bevredig. Vanjaar is die Bosmôl en piazza net die plek om te wees. Daar is ʼn magdom van nuwe uitstallers wat nog nooit voorheen by die fees was nie. Uitgesoekte produkte van reg oor die…
Maak jou eie skildery in Skilder En Wyn by die Toyota Innibos op 4 en 5 Julie 2025
MAAK JOU EIE SKILDERY IN SKILDER EN WYN BY DIE TOYOTA INNIBOS OP 4 EN 5 JULIE 2025 Kom maak jou eie skildery terwyl jy lekker fees hou by die Innibos Kunstefees en al die wonderlike teaterproduksies geniet. SKILDER EN WYN met Hannelie Swart en Ana van Achterbergh word by die Fleur de Lis Restaurant…
Juanita du Plessis – Engel van ons harte
Juanita du Plessis se musiek kan jou eerbiedig stem, jou met hoop vul, jou uit volle bors laat saamsing of jou na jou dansskoene laat gryp. Sy is tans die mees bekroonde sangeres in Afrikaans en spog met ’n ongeëwenaarde drie miljoen in plateverkope. Vir die afgelope 26 jaar geniet sy ikoniese status in die…
Laat waai met lekker klanke in die Everest Wealth Wingerd Kuiertuin – een van vier kuierverhoë op die feesterrein
Laat waai met lekker klanke in die Everest Wealth Wingerd Kuiertuin – een van vier kuierverhoë op die feesterrein Behalwe vir al die lekkernisse op die feesterrein en die skouspelagtige konserte op die Toyota-Hoofverhoog, wag daar nog ’n magdom ander ervarings en intieme musiekmomente op jou by Innibos – en ingesluit by jou kaartjieprys, kan…
Is jy IN? Beleef Toyota Innibos 2026 met ’n Premium Feeservaring in die Bespreekte Area!
By Toyota Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2026 gaan dit oor een ding: alles wat IN is en ons weet JY is beslis IN! Ná oorweldigende publieke navraag is die gewilde premium feeservaring in die Bespreekte Area vanjaar uitgebrei sodat nóg meer feesgangers die lekkerte kan geniet. Volgens Andy Lubbe, feesbestuurder van Innibos, bied die Bespreekte…
a LEKKER cherry on the festival cake!
Here comes the highlight for every culture and music lover’s social calendar – the Innibos National Arts Festival 2025, which is taking place from 3 – 5 July, in Mbombela (Nelspruit). This year the theme is LEKKER and we are searching for pop-up artists (Buskers) whose unique talents will be a LEKKER cherry on top…
