Innibos se tema vir die jaar is VARS! en Die Wingerd is ‘n splinternuwe konsep wat beloof om al die sintuie te prikkel. Die boomryke area tussen die twee rye klaskamers (die ou Kunspark) gaan omskep word in ‘n pragtige kuiertuin. Daar gaan verskeie wynstalletjies wees waar feesgangers wyn kan proe en saam met die heerlike kos kan geniet. Daar gaan ook pragtige kuns- en lekker kosstalletjies wees. Die aanbieding op die verhoog in hierdie area gaan sorg dat die feesgangers heeldag net daar wil uitspan. Daar gaan interessante boekebesprekings en kosdemonstrasies, radio-uitsendings, sangers en vele ander aktiwiteite wees. Hierdie is ‘n nuutjie wat beslis die besoek werd gaan wees!
Similar Posts
Volkslied Kunsuitstalling 2026: ’n Visuele Interpretasie van Nkosi Sikelel’ iAfrika
VISUELE KUNSGroepuitstalling Volkslied/Anthem VISUELE KUNS Opening: Woensdag 1 Julie 2026 om 18:00 Galery-ure: Daagliks tussen 10:00 en 17:00 Begeleide rondleiding: 12:00 daagliks Plek: Innibos-kunsgalerye by Hoërskool Bergvlam Deelnemende kunstenaars: Bob Mnisi, Dineo Mauke, Elize Buitendag, Eric Manganye, Ingrid Uys, John Moore, Michael Selekane, Rene Eloff, Samantha Maseko, Willem Pretorius en ander ’n Volkslied word gedefinieer…
Toyota Innibos 2026: ‘n Fees propvol van ALLES wat IN is!
Die Laeveld se grootste kuier wag vir jou! As jy nog wonder waar jy hierdie winter moet wees, is die antwoord eenvoudig: Toyota Innibos 2026! Van 2 tot 5 Julie verander die Laeveld weer in ’n feesparadys waar musiek, teater, boeke, kuns, rugby, kuier, kos en inkopies saamvloei in een onvergeetlike ervaring, want hier vier…
Kuiertafels en Bespreekte Stoele – Hoe werk dit?
Kuiertafels en Bespreekte Stoele – Hoe werk dit? Innibos is weer hier – en met die LEKKER-konsep wat vir die tweede jaar in werking tree, gaan dit net nóg beter wees! Hierdie LEKKER (en unieke) kuiertafel en bespreekte stoel-uitleg bring jou nader aan die kunstenaars, en jy kan saam met jou beste pelle of familie uitspan…
Kunsuitstalling
Art Exhibition: Son of a shopfitter ATKV-Kuns- en Boeke-oase (Nelspruit Laerskool Kultuursentrum) Tuesday 25th June – Saturday 29th June Walkabouts: Thursday, 27 June 10:00 and 14:30; Friday 28 June 10:00; Saturday 2 June 10:00 and 14:30. Luan Nel is an artist whose journey is intricately woven through the tapestry of familial legacy and the ceaseless…
Topskrywers kom gesels op Kaapsche Hoop by Toyota Innibos se Boekenaweek 2025
Topskrywers kom gesels op Kaapsche Hoop by Toyota Innibos se Boekenaweek 2025 Marita van der Vyver is een van verskeie topskrywers wat haar jongste boek in die Laevel bekend stel tydens Toyota Innibos se Boekenaweek op Kaapsche Hoop. Dit word die naweek van 29 tot 31 Augustus gehou in die kapel by Silver Mist Gastehuis…
ʼn LEKKER produksieprogram nou beskikbaar – Kaartjieverkope open 28 April!
ʼn LEKKER produksieprogram nou beskikbaar – Kaartjieverkope open 28 April! Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees keer terug na Mbombela van 3 – 6 Julie 2025 en hierdie jaar beloof dit om groter, ryker en LEKKerder as ooit te wees! Vir vier dae word die Laeveld ʼn bruisende sentrum van musiek, drama, komedie en kultuur –…
