Kuns inni Liedjiebos UITSTALLING
Skrywers en die publiek is uitgenooi om gedigte te skryf onder die tema VARS! 20 kunstenaars uit die Laeveld is gevra om een van hierdie gedigte te kies en dit te gebruik as inspirasie vir ʼn kunswerk.
Hierdie kunswerke en die gedigte kan gesien word in ʼn kunsuitstalling by Christie’s at 32 on Russell vanaf Woensdag, 28 Junie 2023 tot Sondag, 2 Julie 2023.
Die twintig kunstenaars wie se werke gesien kan word, is:
Annalie Odendaal, Antjie Newton, Anton Bosch, Anton Pieters, Ayanda Nkosi, Braam van Wyk, Carel de Beer, Erica Schoeman, Esra Bosch, Eugené Wait, Hanli Bosch, Ilona Petzer, John Anthony Boerma, Linda Raath, Lizanne Barnard, Mariana Zwaan, Raymond Morse, Reinette Fourie, Reuben Mpangane, Theresa Prinsloo, Winston Thekiso.
Hierdie is ‘n unieke uitstalling wat beslis gesien moet word.
Carel de Beer

Mariana Zwaan


Ilona Petzer

Theresa Prinsloo

KUNS INNI LIEDJIEBOS GEKOSE GEDIGTE UITSLAG
Met die Kuns Inni Liedjiebos-projek is die publiek gevra om gedigte te stuur vir moontlike oorweging om in hierdie produksie gebruik te word.
ʼn Magdom pragtige gedigte is ontvang en dit het baie kopkrap gekos om daaruit te kies.
Die volgende gedigte is gekies om deel van die musiekproduksie te wees:
Vars Onthou – D Dannhauser
Tussen dagbreek en drome- Loretta Szikra
“Inni” bos- Jané Immerzeel
Kry lewe! – Erica Schoeman
Ontkiem – Mari Vorster
Heuning- Jak.J Brits
Soverby- Thomas Deacon
Dwase Dae – Pieter W Grobbelaar
Growth- Taylor van Deventer
Dear Friend – Lizanne Barnard
Dagbreek – Ilona Petzer
Lidi se Rap – Lidi de Waal
N Lyf – Lidi de Waal
Die volgende gedigte gaan deur ʼn kunswerk uitgebeeld word en maak deel uit van die Kuns inni Liedjiebos-uitstalling wat gedurende die Innibosfees vanaf 28 Junie tot 2 Julie by Christies’ at 32 on Russell uitgestal gaan word:
Op reis – Ludi Botha
Tussen dagbreek en drome – Loretta Szikra
Light the way – Magda Engelbrecht
Saad – Erica Schoeman
I am the eagle – Carel de Beer
Uit die as … Tessa van der Merwe
Boom – Ingrid Bezuidenhout
Vlug – Andrea Sieberhagen
Life is short – Lizanne Barnard
Daar is … Elizabeth Meyer
Brood en klip – Anne Marie van Eeden
Fresh start of the hart – Christelle Olckers
Kaapsehoop as hoop vervaag – Ingred Kiewiet
Phoenix Firebomb – Denlan Molokwu (leerder van Curro Nelspruit)
ʼn Seder val in Waterkloof – Erica van Jaarsveld
Metaverse – Fresh find – Christelle Olckers
Brook – Ilke Harley