
RSG-Lekkertes
RSG saai vanjaar van die Innibos Feesterrein by Hoërskool Bergvlam uit. Kom luister en gesels saam met Eloise Cupido Donderdag en Vrydag tussen 10:00 en 11:30 by die ATKV-Boeke-oase en kom maak Willem Pelser se Spitstyd tussen 15:00 en 17:00 mee. Saterdag is daar ’n spesiale RSG-Leefstyl uitsending van 10:00 tot 12:00 met Sue Pyler-Slabbert.
Donderdag 3 Julie
10:00 tot 11:30 RSG Regstreekste uitsending: Intussen met Eloise Cupido
15:00 tot 17:00 RSG Regstreekste uitsending: Spitstyd met Willem Pelser
Vrydag 4 Julie
10:00 tot 11:30 RSG Regstreekste uitsending: Intussen met Eloise Cupido
15:00 tot 17:00 RSG Regstreekste uitsending: Spitstyd met Willem Pelser
Saterdag 5 Julie
10:00 tot 12:00 RSG Spesiale Leefstyl-uitsending met Sue Pyler-Slabbert.
Produksie Inligting
Plek: Innibos Feesterrein by Hoërskool Bergvlam
Prys: Ingesluit in jou feesterrein toegangsfooie.
