
Similar Posts
Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees kondig nuwe hoofborg aan
Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees kondig nuwe hoofborg aan Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees is trots om Toyota Suid-Afrika as nuwe hoofborg aan te kondig. Hierdie vennootskap is meer as net ‘n samewerking – dit is ‘n samesmelting van gedeelde waardes, ‘n passie vir kultuur en ‘n liefde vir lekker dinge. Toyota staan vir betroubaarheid, deursettingsvermoë…
Musiekteater gaan jou oorrompel by Innibos
Vanjaar bied Inibos musiekteater aan met van langpadtroebadoers, ’n skouspel in die Sudwala-grotte en ’n boy band soos van ouds tot van die beste sangers en akteurs vir woord en lied op die verhoog. Indien jy verkies om jou musiek opgedis te kry in kleiner maat en in ’n knus omgewing, is Nataniël se vertoning…
‘n Magiese Feeservaring by die Laevelder Boma-kuierteater
‘n Magiese Feeservaring by die Laevelder Boma-kuierteater Elke jaar, wanneer die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees sy deure oopmaak, kom mense van oraloor om die unieke atmosfeer, musiek en kuns te beleef, want dis nie net ’n fees nie, dis Innibos. En diep, binne die hart van die feesterrein, waar lag eggo en stories tot lewe…
Alles wat IN is, begin hier: Toyota Innibos stel die verhoog vir 2026 met kunstenaars wat IN is.
As daar ooit ’n tyd was om alles wat IN is, eerstehands te beleef, is dit nou! Vanaf 30 April maak Innibos se produksie kaartjieverkope oop en alles wat #trend, kom tot lewe. Met die opwinding wat opbou na Toyota Innibos vanaf 2 – 5 Julie, word feesgangers genooi om hulself te verdiep in ’n…
Buskers
Die Innibosfees vloei tot binne-in i’langa Mall! Vars by Innibos vanjaar is opwip-kunstenaars wat by die Innibos feesterrein by Hoërskool Bergvlam sowel as i’langa Mall gaan optree. ʼn Verskeidenheid straatkunstenaars van AfrodizzyActs Entertainment gaan optree om ʼn feestelike atmosfeer te skep. Daar gaan op stelte geloop word, jongleurs wat talle kegels en balle in die…
Laat waai met lekker klanke in die Everest Wealth Wingerd Kuiertuin – een van vier kuierverhoë op die feesterrein
Laat waai met lekker klanke in die Everest Wealth Wingerd Kuiertuin – een van vier kuierverhoë op die feesterrein Behalwe vir al die lekkernisse op die feesterrein en die skouspelagtige konserte op die Toyota-Hoofverhoog, wag daar nog ’n magdom ander ervarings en intieme musiekmomente op jou by Innibos – en ingesluit by jou kaartjieprys, kan…
