Keramiek bisque-verfwerkswinkel
Keramiek bisque-verfwerkswinkel Aangebied deur Deirdre das Neves van Clay&Coffee. Kom verf you eie keramiek bisque koppies. Kies uit verskillende style en versier jou koppies met die borrelverf-tegniek. Jy kies jou eie kleur glasuursel. Vir besoekers van buite Mbombela is daar ʼn koerierdiens teen R100 om jou gebakte koppie weer by jou terug te besorg. Voltooiingstyd…
