’n Toneelfees van debute by Innibos 2024
Teatergangers wat lank reeds uitgehonger is vir goeie toneelstukke kan maar hulle sit kry vir vanjaar se keurspyskaart tydens Innibos Kunstefees, waaronder vier debuutstukke. Daar is dramas wat jou sal laat nadink oor verlies, verhoudings op verskeie vlakke en berusting, terwyl die komedies vir welkome verligting verskaf, hoewel dit steeds heelwat stof tot nadenke bied….
