Innibos

Vervoerdienste (Taxi-dienste)

Innibos bied slegs ’n platform vir die advertering van beskikbare taxidienste as ’n addisionele gerief vir feesgangers. Hierdie dienste word egter onafhanklik besit, bestuur en bedryf, en word nie noodwendig deur Innibos goedgekeur, aanbeveel of onderskryf nie. Innibos aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir die lewering van die diens, veiligheid, beskikbaarheid, pryse of enige ooreenkomste wat tussen die diensverskaffer en die gebruiker gesluit word nie. Gebruik van sodanige dienste geskied geheel en al op eie risiko.  

Scroll to Top