Innibos

Loof Hom Innibos

Loof Hom Innibos

Met Ilán van Staden, Chris Else en Onbeskaamd.

Innibos sluit die fees op ‘n gepaste wyse af en almal word hartlik uitgenooi om te kom deel in die danksegging en lofprysing saam met Ilán van Staden, Chris Else en Onbeskaamd.

Hierdie is ʼn GRATIS konsert, maar daar word kollekte na die tyd opgeneem vir Sinani, ’n nie-winsgewende organisasie wat na weeskinders omsien en veilige hawens vir hierdie weerloses in ons gemeenskap skep. Feesgangers word versoek om ‘n bydrae te maak vir hierdie goeie doel en om sodoende vir Sinani te help om ’n verskil te maak.

Kom loof en prys Hom by Innibos!

Produksie Inligting

Gradering: Gesin

Venue: Church Unlimited

Tydsduur: 120 min

Prys: GRATIS

Scroll to Top