Innibos

Uitstallers

Te veel lekkerness is ‘n goeie ding….en dit is presies hoe die feesgangers ons Uitstallers van Innibos 2025 ervaar het. 

Baie dankie aan elke Uitstaller wat deelgeneem het aan die lekkerte wat nooit opgehou het nie. Ons het heerlik saam met julle gekuier. Aansoeke vir stalletjies vir Innibos 2026 is nou oop.

Groete van my, Alison en die res van die Innibosbestuur.

Laai die Microsoft/Google Dokument hier af:

Laai die PDF Dokument hier af:

Scroll to Top