Innibos

Keramiek bisque-verfwerkswinkel

Keramiek bisque-verfwerkswinkel

Aangebied deur Deirdre das Neves van Clay&Coffee.

Kom verf you eie keramiek bisque koppies. Kies uit verskillende style en versier jou koppies met die borrelverf-tegniek. Jy kies jou eie kleur glasuursel. Vir besoekers van buite Mbombela is daar ʼn koerierdiens teen R100 om jou gebakte koppie weer by jou terug te besorg. Voltooiingstyd is ongeveer 6-8 weke. Slegs 10 plekke beskikbaar. Die eerste 5 plekke wat bespreek word se toegangskaartjie na die feesterrein is ingesluit. Bespreking word met betaling bevestig.

Bespreek direk by Deirdre by 072 413 8162 voor 15 Junie 2025.

Meer Inligting

Plek: Innibos Feesterrein – T3 Hoërskool Bergvlam

Prys: 2 koppies @ R500 of 1 koppie @ R300

Scroll to Top