Innibos

Wie praat die waarheid? Met Lizz Meiring

Wie praat die waarheid?

Met Lizz Meiring

Datum en tyd: Do 29 Jun 14:00; Vr 30 Jun 14:00; Sa 1 Jul 14:00

Lizz Meiring gesels daagliks met kunstenaars om uit te vind hoe hulle bedraad is. Aan die einde van die onderhoud gaan die kunstenaars ook hulle toneelspel demonstreer deur drie interessante brokkies inligting omtrent hulleself met die gehoor te deel – waarvan een natuurlik ʼn liegstorie is. Kom kuier gerus saam en kyk of jy kan bepaal watter een die bogstorie is.

Donderdag: Lizz Meiring gesels met Sandra Prinsloo, Margit Meyer Rödenbeck en Marion Holm

Vrydag: Lizz Meiring gesels met Frank Opperman, De Klerk Oelofse en Charlie Bouguenon

Saterdag: Lizz Meiring gesels met Germandt Geldenhuys, Caroline-Grace Brüssow en David Fourie

Scroll to Top