aftelling vir die innibos fees 2023
Welkom by Innibos
Innibos 2023 is weer pure fees, bring die gees!
Innibos bied vanjaar n propvol feesterrein
Die feesadres
Hoërskool Bergvlam, Geelhoutlaan 21, West Acres, Mbombela, 1211
die feesdatum
Woensdag tot Sondag
28 Junie tot 2 Julie 2023
Teken in op ons tjirp nuusbrief
Ontvang Innibos se nuus eerste!
Welkom by Innibos
skud solank jou vere reg
01.
MUSIEKPRODUKSIES
Opera Extravaganza Artists, Jazz, funk, swing, The Harvard Krokodiloes, leefstyl, woordkuns, Grensloos Met Coenie se Villiers en André Schwartz…
02.
TONEELPRODUKSIES
Mirakel, Kamphoer, Reünie, Van Die Rak Af, Hans steek die Rubicon oor, Hans gee Herklaas horings, Laerskool Noord, Magda Louw…
03.
KLANKDRAMA
Nog ʼn splinternuwe vertoning is die Klankdramas wat deur Kobus Burger van RSG-faam aangebied gaan word. Hy bied op Dinsdag, 27 Junie 2023…
04.
HOOFVERHOOG
Na drie jaar is Innibos weer terug is sy volle glorie en die program op die hoofverhoog is volgepak met van Suid-Afrika se top kunstenaars!
05.
KUIERVERHOË
Kom luister na bekende én nuwe opkomende kunstenaars wat vanjaar ʼn vars briesie na Innibos se kuierverhoë bring.
06.
BOMA KUIERTEATER
Hierdie is die plek om te besoek! Hier word daar daagliks kort teaterstukke, eenmanvertonings, onderhoude en interessanthede aangebied.
07.
WINGERD KUIERTUIN
Feesgangers sal wyn van verskillende landgoedere kan proe (en koop). Daar sal ook deli-stalletjies wees met proe-kos om die palet te prikkel.
08.
WOELWATERS
Woelwaters is die ideale plek waar die kleinspan kan kom speel en hulle gate uit geniet. ’n Propvol vermaakprogram met baie pretaktiwiteite.
09.
UITSTALLERS
Daar gaan besondere stalletjies wees met handgemaakte produkte wat elke feesganger se kooplus gaan bevredig. Aansoeke vir stalletjies IS OOP!
10.
KUNS
Musikant Lizanne Barnard het verskeie kunstenaars en lede van die publiek genooi om gedigte te skryf oor vars, groei en geluk wat aansluit by Innibos 2023.
11.
BOEKE
Hou hierdie spasie dop vir die beste boeke by Innibos 2023. Die boeke afdeling sal binnekort beskikbaar wees.
12.
NITALI WERKSWINKELS
Hou hierdie spasie dop vir werkswinkels wat deur Nitali tydens Innibos 2023 aangebied gaan word. Hierdie afdeling sal binnekort beskikbaar wees.
Welkom by Innibos
Komaan, klim uit jou dop en kom fees saam!
18:00
donderdag
Bok van Blerk | Appel | Elandré | Riana Nel | Sunset Sweatshop | Francois van Coke | Kurt Darren
18:00
vrydag
Robbie Wessels | Emo Adams | Droomsindroom | Brendan Peyper | Karlien van Jaarsveld | Spoegwolf
18:00
SATERDAg
Die Heuwels Fantasties | Refentse | Riaan Benadé | Ricus Nel | Ruhan du Toit | Demi Lee Moore | Elvis Blue | Bernice West | Early B | Corlea Botha | Samantha Leonard | Swing City | Dodo Nyoka | Jo Black
18:00
Woensdag tot sondag
Sandra Prinsloo | André Schwartz en Coenie de Villiers | De Priester, De Slippers, en De Gin | Lizanne Barnard | Jan Blohm | Harvard Krokodiloes | My Vrou se Man se Vrou | Lizz Meiring | Rudie van Rensburg | Laerskool Noord | Magda Louw |Frank Opperman | Dana Snyman
2022 FEES
VERSAMELING VAN FOTOS VAN VERLEDE JAAR!
Die Innibos Buitelug Familiefees het iets vir elkeen op die program gehad. ‘n Naweek stampvol musiek, kompetisies, aktiwiteite en vermaak was geniet by Kwanyoni Lodge.
2023 verblyf
Die Laeveld het ‘n verskeidenheid heerlike blyplekke waar jy kan tuisgaan tydens jou besoek aan Innibos.
Skakel gerus ons toerismekantoor (KLCBT) by 013 755 1988 waar een van die konsultante vir jou nommerpas verblyf sal soek. Jy kan ook hulle webtuiste www.krugerlowveld.com besoek.