Innibos

Top kunstenaars op die kuierverhoë te sien!

Kom luister na bekende én nuwe opkomende kunstenaars wat vanjaar ʼn vars briesie na Innibos se kuierverhoë bring. Daar is drie kuierverhoë: die Nashua-verhoog is op die boonste veld geleë (reg oorkant die hoofverhoog), die kykNET-verhoog, Bosmôl-verhoog en die Mopani-verhoog in Die Wingerd Kuiertuin. Bekendes wat deur die loop van die fees op die kuierverhoë gaan optree, is onder andere, Caroline-Grace Brüssow, David Fourie, Eloff, Jakkie Louw, Muller Brandt, Pieter Marcato en Reën.

Al die vermaak op die kuierverhoë is by die hektoegang ingesluit.

Scroll to Top