fbpx

Innibos

Skrywers en lesers geniet hulle gate uit by die eerste

Die eerste Innibos Boekenaweek op Kaapschehoop wat van 1 tot 3 September gehou is, was ’n dawerende sukses.

Annemarie van der Walt, woordprogramkoördineerder van Innibos, sê dit het haar verwagtinge oortref. “Die boekgesprekke is iedereen goed bygewoon. Daar was ook ruim tyd vir skrywers en leser om mekaar beter te leer ken, en dit was asof die gesprekke net nooit opgedroog het nie.”

Scroll to Top