Tweemalige Hertzogpryswenner SJ Naudé het met Annemarie van der Walt gesels oor Van Vaders en vlugtelinge, sy vierde gepubliseerde werk. Die verskillende vorme en ook tekortkominge in vaderskap het onder meer onder die loep gekom, terwyl Naudé ook meer vertel het van die aanslag waarmee hy die skryf van die boek aangepak het.