CLICK HERE FOR ENGLISH CONTENT
Tel: 013 741 5294
Innibos
  • Tuis
  • Nuus
  • Innibos 2022
    • Heeltyd Feestyd Jaarprogram
    • In jou huis – Musiekteater
    • Flinkdink-aand
    • Eisteddfod Werkswinkels
    • Classics @ Christies
    • Teaterweek
    • Innibos Buitelug Familiefees
    • Boeke en skrywerslypskool
      • Boekbekendstellings
      • Skrywerswerkwinkel
    • Stories Innibos
    • Innibos-gholfdag
    • Kunshandwerk saam met Nitali
  • Innibosfees
    • Feesterrein
      • Hoofverhoog
      • Kuierverhoe
      • Boma-kuierteater
      • Woelwaters
      • Filmfees
      • Uitstallers
    • Teaterprogram
      • Toneel
      • Musiek
      • Klassieke
    • Boeke
      • Boekbekendstellings
      • Boeke-crawl
    • Kaarte
    • Pendeldiens
    • Visuele Kunste
    • Innibos-gholfdag
    • Parade
    • Gemeenskap
  • Kuns
  • Uitstallers
    • Boswinkel
  • Aansoeke
    • Kuierverhoë
    • Uitstallers
    • Kuns
    • Tydelike Betrekking
  • Ander
    • Toekennings
    • Innibos Drank en Rookbeleid
    • Verblyf
    • Feesverslag / Festival Report
      • 2019
        • Afrikaans
        • English
      • 2020
      • 2021
  • Borge
    • Ons Borge
    • Boodskap van borge
  • Bestuurspan
    • Direksie
    • Bestuur
    • Projekbestuurders
  • Videos
  • Fotos
  • Kontak
  • Tuis
  • Nuus
  • Innibos 2022
    • Heeltyd Feestyd Jaarprogram
    • In jou huis – Musiekteater
    • Flinkdink-aand
    • Eisteddfod Werkswinkels
    • Classics @ Christies
    • Teaterweek
    • Innibos Buitelug Familiefees
    • Boeke en skrywerslypskool
      • Boekbekendstellings
      • Skrywerswerkwinkel
    • Stories Innibos
    • Innibos-gholfdag
    • Kunshandwerk saam met Nitali
  • Innibosfees
    • Feesterrein
      • Hoofverhoog
      • Kuierverhoe
      • Boma-kuierteater
      • Woelwaters
      • Filmfees
      • Uitstallers
    • Teaterprogram
      • Toneel
      • Musiek
      • Klassieke
    • Boeke
      • Boekbekendstellings
      • Boeke-crawl
    • Kaarte
    • Pendeldiens
    • Visuele Kunste
    • Innibos-gholfdag
    • Parade
    • Gemeenskap
  • Kuns
  • Uitstallers
    • Boswinkel
  • Aansoeke
    • Kuierverhoë
    • Uitstallers
    • Kuns
    • Tydelike Betrekking
  • Ander
    • Toekennings
    • Innibos Drank en Rookbeleid
    • Verblyf
    • Feesverslag / Festival Report
      • 2019
        • Afrikaans
        • English
      • 2020
      • 2021
  • Borge
    • Ons Borge
    • Boodskap van borge
  • Bestuurspan
    • Direksie
    • Bestuur
    • Projekbestuurders
  • Videos
  • Fotos
  • Kontak
No Result
View All Result
Innibos
No Result
View All Result

Sandra Prinsloo lewer ’n kragtoer op die verhoog

Elke nou en dan is daar ʼn teaterstuk wat ʼn mens nie durf misloop nie. Oskar en die pienk tannie, met teater-doyenne Sandra Prinsloo op die verhoog, is só ’n magiese teaterbelewenis. Een wat ’n mens totaal ontredder en oorrompel met ’n verpletterende besef van die broosheid en vlugtigheid van die lewe.

Oskar en die pienk tannie is op Saterdag, 25 September, te sien tydens die i’langa Mall se Gaan Bos inniMall in samewerkeing met Innibos Kunstefees. Dit begin om 11:00 en kaartjies kos R100.

Die drama deur Eric-Emmanuel Schmitt is deur Naòmi Morgan in Afrikaans vertaal. Die teks is verruklik: dis hartseer en dis snaaks. Sandra Prinsloo vertolk die rol van ’n tienjarige seuntjie wat terminaal siek is, maar sy is ook die ouma en ’n paar ander karakters in die kindersaal. Sy vervel naatloos en gee lyf aan ’n reeks karakters wat bybly.

Nadat dit vir die eerste keer in 2013 op die planke was, het die toekennings ingestroom. By die KKNK het dit drie Kannas verower en dit het skoonskip by die Fiësta-toekennings gemaak deur as die  beste teaterproduksie bekroon te word. Sandra Prinsloo is as die beste aktrise en Lara Bye is as die beste regisseur aangewys.

Oskar het kanker en sy reddingsboei is Ouma Rosa, ‘n bejaarde vrou wat elke dag die kinderhospitaal besoek. Sy is wys, pittig en goddeloos. Om hom te vermaak versin sy staaltjies oor haar dae as rofstoeier, die wildewoeste Weskus-wonder. Maar sy beskik ook oor morele dapperheid om nie vir die kind te lieg nie. Hierdie is ʼn kragtoer wat jy nie mag misloop nie!

i’langa Mall het een van die Ster-Kinekor teaters spesiaal ingerig vir hierdie vertonings. Daar gaan streng by die inperkingsmaatreëls gehou word en sleg ʼn beperkte aantal kaartjies is beskikbaar.

Alle kaartjies vir Gaan Bos inniMall is te koop by i’langa Mall se bestuurskantoor naby die Mugg & Bean-ingang.

 

1 of 3
- +

 

Previous Post

Gaan Bos inniMall en lag vir ’n korona-kielie

Next Post

Wie is die geheimsinnige pianis met die perdekop?

Next Post

Wie is die geheimsinnige pianis met die perdekop?

Kry ons op Facebook

Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees
  • #14883 (no title)
  • 2016 Innibos Kunstefees Bustoer
  • Aanlynwinkel
  • Aansoek – Kuierverhoë
  • Aansoek – Kuns
  • Aansoek – Tydelike Betrekking
  • Aansoek – Uitstallers
  • Aansoeke
  • Ander
  • Ander
  • Arena-Verhoog
  • Bestuur
  • Bietjie Bietjie Bos – PDF Program
  • Blou Hond-Verhoog
  • Boeke
  • Boeke program 2019
  • BORGE
  • Borge – 2017
  • Cart
  • Checkout
  • Dagprogram
  • Dankie – Tjirp Nuurbrief
  • Die Laevelder-Verhoog
  • Direksie
  • Droomgroot Verhoog
  • Feesgidse
  • Feesterrein 2020
  • Filmfees
  • Foto’s van vorige jare tydens die fees geneem
  • Fotos – Donderdag
  • Fotos – Donderdag
  • Fotos – Kuns
  • Fotos – Parade
  • Fotos – Produksies
  • Fotos – Saterdag
  • Fotos – Saterdag
  • Fotos – Sondag
  • Fotos – Sondag
  • Fotos – Vrydag
  • Fotos – Vrydag
  • Fotos – Woensdag
  • Fotos – Woensdag
  • Hulets Koeksister Kampioen – 2017
  • Huletts Koeksister Kampioen 2018
  • IB TV
  • Innibos Digitaal
  • Innibos Drank en Rookbeleid
  • Innibos Fiets Toer
  • Innibos Gholfdag
  • Innibos maak dalk jou drome waar!
  • Innibos National Craft Awards – 2017
  • Innibos Pretdraf
  • Innibos-trommel
  • InniMall PDF Program
  • Johan + Johan = Topvermaak
  • Kaarte
  • KMI Airport Kunspark-Verhoog
  • Kuierverhoë
  • Kuns
  • Kuns
  • kykNET Nou! Rock-verhoog
  • kykNET-Leefverhoog
  • Leerders kan by die bekende Kaz McFadden kers opsteek!
  • Meridian Educational Trust
  • New Website Coming Soon
  • Ommibos
  • Oor ons
  • Parade
  • PDF
  • PDF Program
  • Pragkonsert by Innibos
  • Produksieprogram 2020
  • Produksies
  • Program
  • Projekbestuurders
  • Rock Rumoer – Finaliste
  • Standard Bank Innibos Kunstefees – nommerpas planne en optimisties
  • Storievuur
  • Sunbake Innibos Gholfdag
  • Test Page for Ad2x
  • tester
  • Tuis
  • Verblyf
  • Videos
  • Volledige Feesgids – PDF
  • Wen by Innibos
Website updated and maintained by WikiDigital | Professional SEO

© 2021 Innibos

No Result
View All Result
  • #14883 (no title)
  • 2016 Innibos Kunstefees Bustoer
  • Aanlynwinkel
  • Aansoek – Kuierverhoë
  • Aansoek – Kuns
  • Aansoek – Tydelike Betrekking
  • Aansoek – Uitstallers
  • Aansoeke
  • Ander
  • Ander
    • App
    • Gemeenskap
    • Gholfdag
    • Kaarte
    • Pendeldiens
    • Pryse
    • Toekennings
  • Arena-Verhoog
  • Bestuur
  • Bietjie Bietjie Bos – PDF Program
  • Blou Hond-Verhoog
  • Boeke
  • Boeke program 2019
  • BORGE
  • Borge – 2017
  • Cart
  • Checkout
  • Dagprogram
  • Dankie – Tjirp Nuurbrief
  • Die Laevelder-Verhoog
  • Direksie
  • Droomgroot Verhoog
  • Feesgidse
  • Feesterrein 2020
  • Filmfees
  • Foto’s van vorige jare tydens die fees geneem
  • Fotos – Donderdag
  • Fotos – Donderdag
  • Fotos – Kuns
  • Fotos – Parade
  • Fotos – Produksies
  • Fotos – Saterdag
  • Fotos – Saterdag
  • Fotos – Sondag
  • Fotos – Sondag
  • Fotos – Vrydag
  • Fotos – Vrydag
  • Fotos – Woensdag
  • Fotos – Woensdag
  • Hulets Koeksister Kampioen – 2017
  • Huletts Koeksister Kampioen 2018
  • IB TV
  • Innibos Digitaal
  • Innibos Drank en Rookbeleid
  • Innibos Fiets Toer
  • Innibos Gholfdag
  • Innibos maak dalk jou drome waar!
  • Innibos National Craft Awards – 2017
  • Innibos Pretdraf
  • Innibos-trommel
  • InniMall PDF Program
  • Johan + Johan = Topvermaak
  • Kaarte
  • KMI Airport Kunspark-Verhoog
  • Kuierverhoë
  • Kuns
  • Kuns
    • Ander uitstallings
    • Innibos Hoofuitstalling
  • kykNET Nou! Rock-verhoog
  • kykNET-Leefverhoog
  • Leerders kan by die bekende Kaz McFadden kers opsteek!
  • Meridian Educational Trust
  • New Website Coming Soon
  • Ommibos
  • Oor ons
    • #9625 (no title)
    • BESTUURSPAN
    • Kontak
    • Projekbestuurders
  • Parade
  • PDF
  • PDF Program
  • Pragkonsert by Innibos
  • Produksieprogram 2020
  • Produksies
  • Program
    • Dag
    • Feesterrein
      • Coca-Cola Rockverhoog
    • PDF-program
    • Produksies
  • Projekbestuurders
  • Rock Rumoer – Finaliste
  • Standard Bank Innibos Kunstefees – nommerpas planne en optimisties
  • Storievuur
  • Sunbake Innibos Gholfdag
  • Test Page for Ad2x
  • tester
  • Tuis
  • Verblyf
  • Videos
  • Volledige Feesgids – PDF
  • Wen by Innibos

© 2021 Innibos

Innibos
  • Tuis
  • Nuus
  • Innibos 2022
    • Heeltyd Feestyd Jaarprogram
    • In jou huis – Musiekteater
    • Flinkdink-aand
    • Eisteddfod Werkswinkels
    • Classics @ Christies
    • Teaterweek
    • Innibos Buitelug Familiefees
    • Boeke en skrywerslypskool
      • Boekbekendstellings
      • Skrywerswerkwinkel
    • Stories Innibos
    • Innibos-gholfdag
    • Kunshandwerk saam met Nitali
  • Innibosfees
    • Feesterrein
      • Hoofverhoog
      • Kuierverhoe
      • Boma-kuierteater
      • Woelwaters
      • Filmfees
      • Uitstallers
    • Teaterprogram
      • Toneel
      • Musiek
      • Klassieke
    • Boeke
      • Boekbekendstellings
      • Boeke-crawl
    • Kaarte
    • Pendeldiens
    • Visuele Kunste
    • Innibos-gholfdag
    • Parade
    • Gemeenskap
  • Kuns
  • Uitstallers
    • Boswinkel
  • Aansoeke
    • Kuierverhoë
    • Uitstallers
    • Kuns
    • Tydelike Betrekking
  • Ander
    • Toekennings
    • Innibos Drank en Rookbeleid
    • Verblyf
    • Feesverslag / Festival Report
      • 2019
      • 2020
      • 2021
  • Borge
    • Ons Borge
    • Boodskap van borge
  • Bestuurspan
    • Direksie
    • Bestuur
    • Projekbestuurders
  • Videos
  • Fotos
  • Kontak