Program

Die Innibos produksieprogram vir 2017 is hier beskikbaar. Kliek op die skakel vir die dagprogram waarin alle vertonings gelys is, die feesterreinprogram vir inligting oor wat op die feesterrein plaasvind en die produksieprogram om te kyk watter vertonings in die buite-venues plaasvind.

dag feesterrein
produksie

Computicket logo

Kaartjies nou by Computicket te koop.