Innibos Weekkaartjie – 2020

R550.00

Category:

Description

’n NOMMERPAS KERSGESKENK!

INNIBOS WEEKKAARTJIE MET KUNSTENAARS SOOS JO BLACK, BOK VAN BLERK, RIANA NEL, ROBBIE WESSELS, ELANDRÉ EN VELE MEER!

Vier dae se ongelooflike feesgenot met meer as 200 kunstenaars op die feesterrein.

Vanaf 24 tot 27 Junie 2020

Hierdie aanbod is slegs tot Maandag 23 Desember 2019 beskikbaar.

Geskenkbewyse kan vanaf 1 Mei 2020 tot en met die fees by die Innibos kantore geruil word vir ’n amptelike toegangskaartjie.