fbpx

Innibos

Nuus 2023

Johan + Johan = Topvermaak

Vyftig randjies vir jou! As jy dié woorde hoor, verskyn die sjarmante Johan Stemmet op die stel van Noot vir Noot onmiddellik voor jou geestesoog. Maar voor dié groot knal...

Carina Stander

Carina Stander, skepper van die fantasie soos vertel in die Bergengel-trilogie, het die lesers vertel van haar gedagtewêreld. Sy het ook van haar besondere visuele kunswerke uitgestal.

Alita Steenkamp

Kaapsehoopse skrywer Alita Steenkamp se eerste Jeugverhaal Deur die vuur onderstreep haar veelsydigheid om uiteenlopende onderwerpe boeiend aan te bied. Skrywer van biografieë van onder andere Hestrie Cloete, Wynie Strydom,...

Filosofiekafee

Die aand is afgesluit met Die Filosofiekafee en digter Charl-Pierre Naudé wat die oop gesprek ingelei het met die tema Die kusntenaar en die skrywer se verhouding met die gode.

Tony Park

Tony Park, Australiese skrywer wat ná sowat 25 jaar as ‘n Laevelder beskou word, het ‘n baie vermaaklike en ligte blik gegee op die skrywers-amp, en wat presies daartoe gelei...

Dana en Stefaans

Dana Snyman en Stefaans Coetzer het die naweek se boekgesprekke ingelei en afgesluit – Vrydag het Stefaans met Dana gesels oor Binneland in, en Sondagoggend het Dana met Stefaans gesels...

Dit was inderdaad ’n fees!

Dit was inderdaad ’n fees! Innibos 2023 was voorwaar een vir die boeke! Die terugkeer-fees ná ’n feesdroogte van 3 jaar het in alle opsigte verwagtinge oortref. Die fees is...

Poetry Slam

Date and time: Fri 30 Jun 16:30 – 1:30, Sat 1 Jul 16:30-19:30 Venue: 420MP, Suikerriet street Cover charge: R50 Words in my Mouth is a poetry platform in Mbombela...

SPAR Woelwaters

SPAR Woelwaters is die ideale plek waar die kleinspan kan kom speel en hulle gate uit geniet. ’n Propvol vermaakprogram met baie pretaktiwiteite word van 11:00 tot 17:00 aangebied en...
Young preteen at a camp fire

Laevelder Boma-kuierteater

Die Laevelder Boma-kuierteater op die feesterrein is net die plek om te besoek. Hier word daar daagliks kort teaterstukke, eenmanvertonings, onderhoude en interessanthede aangebied. Hierdie jaar gaan daar ook Vrydagaand...

Felias en Pokkel

Felias en Pokkel – Die tandemuis kry ʼn blaaskans Met Jakkie Louw en die stemme van Richard Van der Westhuizen, Lizz Meiring en Hannes Brümmer Optreetye: Do 29 Jun 12:00,...

Kuns inni Liedjiebos

Musiekteater / leefstyl / woordkuns / kuns Naam van produksie: Kuns inni Liedjiebos Met Lizanne Barnard, Adam Drömstorm (kitaar en vokaal), Vinnie Henrico (tromme), Rixi Roman (baskitaar), Jahn Beukes (klavier...

Klankdrama

Hoorbeeld Naam van produksie: Klankdrama Met Kobus Burger, Annemarie van der Walt, Alita Steenkamp, Louise Schoeman, Veronica van der Walt, Frances van Niekerk, Christelle Olckers. Tegniese regisseur en klankingenieur: Johann...

The Harvard Krokodiloes

Genre: Jazz, funk, swing, ballad Name of production: The Harvard Krokodiloes With Grant Meiners, Alexander Zhou, Jack Golden, Christopher Ong, Gregor Kossmann, Xavier Evans, Nicholas DeSanctis, Saketh Mynampati, Edward Gonet...

Grensloos

Musiek: Musiekteater Naam van produksie: Grensloos Met Coenie se Villiers en André Schwartz Regie: Coenie de Villiers & Andre Schwartz Gradering: Gesin Datum en tyd: Vr 30 Jun 18:00; Sa...

Reünie

Toneel: Komedie Naam van produksie: Reünie Met Frank Opperman Teks: Dana Snyman Regie: De Klerk Oelofse Gradering: Geen o/13 (Taal) Datum en tyd: Do 29 Jun 18:00; Vr 30 Jun...

Van die rak af

Toneel: Tragi-komedie Naam van produksie: Van die rak af Met Lizz Meiring Teks  en Regie: Lizz Meiring Klank en beligting: Jak J Brits Verhoog- en produksiebestuur: Yvette Hanekom Produksiehuis: Artist...

Laerskool Noord

Toneel: Komedie Naam van produksie: Laerskool Noord Met Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie en Neels Coetzee Regie: Gideon Lombard Tegniese regie: Jeanne Steenkamp Vervaardigers: Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm...

Magda Louw

Toneel: Dramedie Naam van produksie: Magda Louw. Met Desire Gardner Teks: Desire Gardner Regie: Hannes van Wyk Gradering: Geen o/14 (Ouerbegeleiding) Datum en tyd: Do 29 Jun 18:00; Vr 30...
Scroll to Top