Innibos

Menzi Mkhonza en Susan Booyens

Die Laeveldse praatdigter Menzi Mkhonza van Words in my Mouth Poetry Slam het oor die middaguur van sy gedigte voorgedra, waarna Susan Booyens (wat onlangs op Wie word ’n miljoenêr met R500 000 weggestap het) die boeklesers laat kopkrap het in ’n Lit-quizz.

Scroll to Top