Innibos

Kom speel saam!

Kom speel saam!

Tye om te kom saamspeel: Do 29 Jun 13:00 en 16:00, Vr 30 Jun 13:00 en 16:00, Sa 1 Jul 13:00 en 16:00

Oom Louis en sy span gaan die kleinspan met interessante speletjies vermaak en leer weer hoe om te speel. Dan is daar ook vir die waaghalsiges tyd om Fun Galore se klimrame te beproef en hulle duursame speelgoed uit te toets. Gesonde liggaamlike aktiwiteite om die kinders mee besig te hou.

Fun Galore by Woelwaters!

Fun Galore is weer by Woelwaters! Die kleinspan gaan tussen vertonings tyd kry om op hierdie fantastiese duursame speelgoed pret te hê. Ouers kan gerus kom kyk na hierdie interessante, veelsydige speelgoed wat die kinders heeldag aktief sal hou. Hierdie besondere speelgoed word by Woelwaters uitgestal en sal ook te koop aangebied word.

 

Scroll to Top