Kaarte

Benodig jy ‘n feesgids om jou rond te wys tydens innibos? Laai hierdie gerieflike kaarte af, sodat jy altyd op die regte plekke kan wees!

Die Feesterreinplan wys jou presies waar al die verskillende venues is wat op die feesterrein geleë is, terwyl die Venuekaart al die venues aandui wat nie op die feesterrein is nie; kompleet met GPS-koördinate.

Feesterreinplan

Venuekaart

Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?