Innibos Gholfdag

Die Pam Golding Innibos-gholfdag is oudergewoonte weer deel van die program. Die gholfdag sal Vrydag 29 Junie by Mbombela Gholfklub te Matumi-gholflandgoed plaasvind. Gholfers sal elk ʼn verrassingspakkie ontvang en alle winste wat uit die gholfdag genereer word, sal aan die Innibos Meridian Educational Trust geskenk word om talentvolle minderbevoorregte jong leerders die kans te gun op ʼn hoërskool loopbaan.

Datum: Vrydag 29 Junie

Tyd: 07:00 – 18:00 Daar sal vanjaar net een prysuitdeling wees na afloop van die gholfdag.

Venue: Nelspruit Gholfklub (Matumi)

Kompetisie: Vierbal-beterbalformaat

Koste: R350 pp

Besprekings: Nelspruit Gholfklub 013 744 0958 (Noem asseblief dat dit vir die Innibos Gholfdag is)

Betaling: Absa

Olifantslaagte Beleggings

Tjekrekening: 405 835 6463

Kode: 632005

Verwysing: Jou naam, van en afslaantyd

Navrae: Martie Ferreira (Pam Golding by 013 754 2300 of 081 777 0480)

E-posadres: nelspruit@pamgolding.co.za

Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?