Innibos

Male golf player on professional golf course. Golfer with driver stick by a lake

Die Innibos Sunbake-gholfdag

27 Junie 2024

Die Innibos Sunbake-gholfdag vind op Donderdag, 27 Junie by die Mbombela Gholfklub plaas.

Alle winste wat uit die gholfdag genereer word, word aan die Innibos Meridian Educational Trust geskenk om aan talentvolle, minderbevoorregte jong leerders beurse toe te ken vir hulle  hoërskoolloopbane.

Datum: Donderdag 27 Junie

Tyd: 07:00 – 18:00. (Prysuitdeling met fantastiese pryse om 18:00)

Venue: Mbombela Gholfklub (Matumi)

Kompetisie: Beterbal-formaat

Koste: R2400 per vierbal. Halfweghuis en aandete word voorsien. Gholfkarretjies kan teen addisonele koste by die gholfklub gereël word.

Besprekings: Alichia 079 522 0973

E-posadres: alichia@jvrevents.com

Scroll to Top