Innibos Gholfdag

As ma wil gaan shows kyk kan pa altyd ‘n plan maak en ‘n  potjie gholf by Innibos inpas! Die Innibos gholfdag het nou reeds ‘n instelling geword op Vrydag 7 Julie maak ons weer so by die Nelspruit Gholfklub op die Matumi gholflandgoed. Daar is gewoonlik ’n aantal kunstenaars wat saamspeel en daar is heerlike pryse om te wen. Alle gholfspelers kry ook ’n gratis toegangskaartjie as hulle ná die prysuitdeling verder by die Innibos feesterrein wil gaan kuier. Enige winste wat uit die gholfdag genereer word, word geskenk aan ’n verdienstelike gemeenskapsprojek.

Datum: 7 Julie 2017

Tyd: 07:00 – 18:00. Daar is ‘n oggend- en middagveld en vir elkeen ‘n aparte prysuitdeling.

Venue:  Nelspruit Gholfklub (Matumi)

Kompetisie: 4 Bal-beterbal-formaat

Koste: R 300.00 p.p.

Besprekings: Nelspruit Gholfklub – 013-744 0958   (Noem asseblief dat dit vir die Innibos Gholfdag is).

Betaling:          ABSA

Olifantslaagte Beleggings

Tjek rekening:  405 835 6463

Kode: 632005

Verwysing: U NAAM EN VAN ASOOK AFSLAANTYD

Navrae: Martie Ferreira (Pam Golding tel 013 754 2300 of selfoonnommer 081 777 0480 en e-posadres: nelspruit@pamgolding.co.za)