Innibos

Gert Vlok Nel en Lieke Joosen

Gert Vlok Nel, wat geen vreemdeling in die Laeveld is nie, se vertoning is ingelei deur Lieke Joosen, ‘n Nederlandse sangeres wat ‘n onhutsend mooi weergawe van die tradisionele Afrikaanse lied ‘n Handvol gruis uit die Hantam gelewer het. Dit was die hoogtepunt van die aandvertoning.

Scroll to Top