Direksie

Die Laeveld Nasionale Kunstefees is ‘n Artikel 21 Maatskappy.

Die Direksie is ‘n uitgelese groep persone vir wie die kunste, asook die Afrikaanse taal na aan die hart lê. Skrywers, politici, sangers, sakemanne; almal leiers op hulle eie gebied. Dis hulle wat rigting gee, besluite neem en die verantwoordelikheid dra wat daarmee saamgaan.

Mathews Phosa

Andy Lubbe

Sandra Jacobs

Henri Pieters

Irma Green

Nic Elliot

Dirk van Rooyen

Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?