Innibos

Dana en Stefaans

Dana Snyman en Stefaans Coetzer het die naweek se boekgesprekke ingelei en afgesluit – Vrydag het Stefaans met Dana gesels oor Binneland in, en Sondagoggend het Dana met Stefaans gesels oor sy boek Onbeskryflike genade – nie net was die titel nie maar ook die gesprek gepas. Stefaans se lewensverhaal van ’n kriminele daad wat hy as jeugdige gepleeg het, sy uitdiening van 18 jaar tronkstraf en hoe sy lewe ten goede verander het, het die gehoor diep geraak.

Scroll to Top