fbpx

Innibos

Uitstallers

Uitstallers kan nou aansoek doen vir 2024

Uitstallers met unieke produkte en kosstalletjies word uitgenooi om aansoek te doen om vanjaar deel van Innibos te wees. Die feesterrein lok jaarliks duisende besoekers en daar is geleentheid vir vervaardigers van unieke  en veral handgemaakte produkte om van hierdie geleentheid gebruik te maak. Die Bosmôl – wat jaarliks opgedollie word volgens die feestema – […]

Uitstallers kan nou aansoek doen vir 2024 Read More »

Scroll to Top