Koop jou weekkaartjie vir Innibos en staan ‘n kans om ‘n Sunsynk 5,5 kVA inverter-stelsel ter waarde van R50 000 te wen!

Wen ‘n Sunsynk 5,5 kVA “inverter”-stelsel ter waarde van R50 000! Beurtkrag is nie vir ewig weg nie, maar met hierdie fantastiese prys kan jy gereed wees vir enige kragonderbreking. Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Alle weekkaartjies wat vir Innibos gekoop is, kwalifiseer vir die kompetsie. Ons kondig die wenner Vrydagaand op die Hoofverhoog aan! Kom […]

Koop jou weekkaartjie vir Innibos en staan ‘n kans om ‘n Sunsynk 5,5 kVA inverter-stelsel ter waarde van R50 000 te wen! Read More »