Toneelproduksies

Leengoed

Leengoed Met Tobie Cronjé en Wynand van Vollenstee Stroming vanaf 26 Junie 2020 om 18:00 Gradering: Gesin Tydsduur: 60 min Prys: R80 Ondersteun deur NATi en Standard Bank Innibos Hierdie is ʼn debuut teaterproduksie spesiaal opgeneem vir Innibos Digitaal. Die...

Read more

Annale van ʼn windgat

Annale van ʼn windgat Met Craig Morris Teks: Barry van Rensburg Stroming vanaf 26 Junie 2020 om 18:00 Gradering: Ouerbegeleiding Tydsduur: 80 minute Prys: R60 Spesiaal opgeneem vir Innibos Digitaal. ’n Skreeusnaakse komedie oor persoonlikheidstipes en kommunikasiestyle wat teatergangers behoorlik...

Read more

Manne

Manne Met Chris Vorster, Hennie Jacobs, Hannes Brümmer, Theodore Jantjies, Francois Lensley en Deon Coetzee Gradering: Geen o/14 (Taal) Stroming vanaf 26 Junie 2020 om 18:00 Tydsduur: 65 minute Prys: R50 Moontlik gemaak deur Aardklop en NATi. Uit die Innibos...

Read more
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?