Musiek

Musiek@Piazza

Maak seker dat jy elke aand vanaf 17:00 in die Piazza, i’langa Mall is. Plaaslike en bekende sangers gaan optree om die feestelike atmosfeer by i’langa Mall te versterk.  Donderdag, 23 September gaan die talentvolle kitaarspeler en sanger Loki Rothman...

Read more
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?