Innibos-crawls

INNIBOS BOEKE-CRAWL

Met Elsabé Daneel, Wilken Calitz, Riana Scheepers, Helena Hettema, Waldimar Schultz en Ira Blankenberg Datum en tyd: Do 27 Junie 14:00, 16:00 en 18:00 Plek: Kaapsehoop Tydsduur: 240 minute Gradering: Volwassenes Prys: R302 (ligte verversings en drinkgoed ingesluit) Busse vertrek...

Read more

ClemenGold Plaaswandel

Met megaboere Abraham van Rooyen en Willem Kieviet en toerleier Erns Grundling Datum en tyd: Sa 29 Jun 08:00 Plek: Indigo Fruit Farming, R538 na Kruger Mpumalanga Internasionale-lughawe Bus optelpunt: ATKV-Boeke-oase by NHS Gradering: Volwassenes Tydsduur: 300 minute Prys: R252 Boerdery-toer...

Read more
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?