Innibos wen fees van die jaar vir die vierde keer
“Dit is nie ons trofee nie, dis die Laeveld s’n.”
“Dit is nie ons trofee nie, dis die Laeveld s’n.”
Innibos skop die 2019-kunstefeesjaar af met die goeie nuus dat kaartjiepryse vir die feesterrein sowel as die produksies nie vanjaar...
Sowat 100 000 feesgangers het weer eens vanjaar makietie gehou in Mbombela (Nelspruit) tydens die vyftiende Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees wat...
Die aanbod van die visuele kunste by die 2018 Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees is al vir 'n geruime tyd in...
Rock gaan daar gerock word op die kykNet Nou! -verhoog by vanjaar se Innibos met altesaam 10 bands op een...