Visuele Kunste

DIE BOSCH’E BY INNIBOS

Anton en Hanli Bosch; Esra Bosch 27-30 Junie ATKV-Boeke-oase, Hoërskool Nelspruit Kultuursentrum Laeveldse kuns-adel, is hoe die bekende pottebakkers Anton, Hanli en Esra Bosch beskryf kan word. Vir die eerste keer bring hulle hul besondere en kunstige handewerk na Innibos....

Read more

KUNSFILMS

Tydsduur: 45 minute ATKV-Boeke-oase, Hoërskool Nelspruit Kultuursentrum Gratis Wo 27 Junie 11:30 The World of Alexis Preller – ʼn dokumentêre program in die 1970’s gemaak deur Raymond Hancock Films Production in opdrag van die SAUK in samewerking met Edgar Bold,...

Read more

KUNSWAARDERING

Aangebied deur: Aspire Art & Auctions Datum en tyd: Wo 27 Junie tot Sat 30 Junie 14:00 Tydsduur: 60 minute ATKV-Boeke-oase, Hoërskool Nelspruit Kultuursentrum Gratis Nuuskierig oor ʼn kunswerk? Kom ontmoet Aspire Art Auctions se kunskenners wat hul breë kennis...

Read more

MOSTERD NA DIE MAAL

Kurator: Dana MacFarlane 13-30 Junie Witrivier-kunsgalery, Casterbridge Lifestyle Centre, Witrivier Om saam te val met Innibos bied die Witrivier-galery ʼn uitstalling aan van kunswerke in gemengde media wat die nuanses verken van etenstye, gemeensaamheid rondom ʼn etenstafel en die emosies...

Read more

OPPITAFEL

27-30 Junie Kurator: John-Anthony Boerma Boonste vlak, ATKV-Boeke-oase, Kultuursentrum Hoërskool Nelspruit John-Anthony Boerma bied vanjaar ʼn uitstalling aan met kuns wat om kos draai. ʼn Viering van kos is wat 13 kunstenaars met hul kuns en 13 gunsteling-geregte in Oppi...

Read more

LANDSKAPPE

27-30 Junie Kurator: Johan Myburg Rondleidings daagliks om 11:00 Nelspruit Burgersentrum Banketsaal In plaas van ʼn enkele feeskunstenaar vir die visuele kunste vir die 2018 Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees – soos wat die afgelope jare die geval was – kom...

Read more
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?