Woelwaters

SPAR WOELWATERS

SPAR Woelwaters is die ideale plek waar die kleinspan kan kom speel en hulle gate uit geniet. ’n Propvol vermaakprogram met baie pretaktiwiteite word van 11:00 tot 17:00 aangebied en dit is heeltemal verniet! SPAR uitspanhoekie en springkastele Optreetye: Wo...

Read more

Tjorre

Met Liena van der Merwe, Lize Bosman, Pedru van der Walt en Renate Boshoff. Optreetye: Do 27 Jun 11:00; Sa 29 Jun 13:00 Kom neem deel aan hierdie opwindende resies! In Tjorre word die pragtige storie vertel van die eerste...

Read more
Page 1 of 2 1 2
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?