Filmfees

Vollengte Films

Die Afrikaanse aanbod van vollengte films op vanjaar se KykNET Bosbioskoop-program is besonder sterk en veelsydig. Van dié films het   Suid-Afrikaners vanjaar aan die gons gehad en is nou gratis by die KykNET Bosbioskoop op die feesterrein te sien. ELLEN:...

Read more

Kortfilms

  Die KykNET Bosbioskoop is ’n gratis fliekvenue op die feesterrein. Kom kyk na die beste van die kykNET Silwerkermfees en van Suid Afrika se heel beste Afrikaanse vollengtefilms. KORT KORTFILMS (11 MINUTE LANK) DIE LEEFTYD VAN ’n ORGIDEE Ben...

Read more
Het jy al ingeteken vir die Tjirp, Innibos se amptelike nuusbrief?